"In die Opleidings Industrie vir die Landbou Industrie"
Praktika is 'n opleiding instansie wat verskeie kursusse kan aanbied waarvan die meeste op landbou gefokus is. Ons hanteer ook arbeidsverhoudinge wat dispute, dissiplinêre verhore, algemene hulpbronne, kontrakte en administrasie insluit.
Praktika onderneem om hoë gehalte, en koste effektiewe opleiding aan werkers te bied met die minste onderbreking of vertraging in produksie van die betrokke onderneming.
- Opleiding kan op u perseel aangebied word indien getalle dit regverdig.
- Pryse en getalle is altyd onderhandelbaar.
- Skakel ons by 022 913-2933 of kontak ons by info@praktika.co.za vir ons brosjure & pryse.
Ontmoet die Praktika Span!
Dave Ferguson
Eienaar, Fasiliteerder, Asessor, Moderator & Arbeidsverhoudinge
Corlene Kretschmer
Kantoorbestuurder
Butler Vorster
Arbeidsreg & Arbeidsverhoudinge
David Swartz
Fasiliteerder