Praktika se Missie & Visie
Missie
Om KMS-Ondernemings tot optimale doeltreffendheid te bemagtig deur die ontwikkeling van bestuurs-, lewens- en tegniese vaardighede van werkers op alle vlakke in die onderneming. Praktika onderneem om hoë gehalte en koste effektiewe opleiding aan werknemers te bied met die minste onderbreking of vertraging in produksie van die betrokke onderneming.
Visie
Om 'n voorkeur diensverskaffer in menslike hulpbron ontwikkeling van KMS ondernemings te wees. Praktika ondersteun ook die ontwikkeling en bevordering van die werksmag van al die gemeenskappe in Suid Afrika.