Opleiding

Kursus

Modules

 

STATUTêRE OPLEIDING

 


Brandbestryding - Basiese Kursus

(Fire Fighting - Basic Training)

  • Tipe Brande.
  • Verskillende klasse van vure.
  • Hoe brande versprei.
  • Metodes om vure te blus.
  • Brandblussers.
  • Gebruik van brandblusser.

Brandbestryding

(Fire Fighting)

  • Tipe Brande.
  • Verskillende klasse van vure.
  • Hoe brande versprei.
  • Metodes om vure te blus.
  • Brandblussers.
  • Gebruik van brandblusser.
  • Ontruiming
  • Prosedures in geval van brand

Kettingsaag

  • Dele van 'n kettingsaag.
  • Veiligheidsmaatreëls tov kettingsaag.
  • Die instandhouding van ‘n  kettingsaag.
  • Veilige gebruik van 'n kettingsaag

Trekkeroperateur

(Veiligheid & Onderhoud)

  • Wetlike vereistes
  • Gevare en risikos
  • Daaglikse onderhoud
  • Veiligheid op en rondom die trekker

Veiligheidsverteenwoordiger

  • Wet op beroepsgesondheid & veiligheid
  • Beginsels van ongeluksvoorkoming
  • Aanstelling & verantwoordelikhede 
  • Identifisering van risiko's
  • Inspeksies
  • Veiligheidskomitees

Veilige Hantering van Landbou Chemiese Middels

  • Redes vir gebruik maak van chemiese stowwe
  • Markvereistes vir die gebruik van chemiese stowwe
  • Hantering van die middels

Voedselveiligheid & Higiëne (inleidende program vir HACCP & BRC)

  • Noodsaaklikheid van voedselveiligheid
  • Tipe risikos
  • Bekampingsmaatreëls
  • Inleding tot HACCP & BRC

BESTUUR & LEIERSKAP


Baanbreker Bestuur 

(Bestuur & Bestuurbeginsels)

  • Inleiding tot leierskap
  • Beplanning & Organisering
  • Kommunikasie
  • Motivering
  • Prestasiemeting
  • Dissipline
  • Arbeidsreg

Etiek in die Werkplek

(Waardes)

  • Betekenis van Etiek
  • Toepassing van Etiek
  • Die aard en karakter van integriteit
  • Aanspreeklikheid
  • Onetiese gedrag

Hantering van Dissipline in die Werkplek

 

  • Konsultasie met werknemer
  • Regte van die werknemer
  • Praktiese Oefening
  • Mondelinge Skorsing van diens
  • Produktiwiteit
  • Dissiplinêre prosedure

 

Kommunikasie en Instruksies

  • Afrigting
  • Ondervragingsmetodes
  • Rol van afrigter
  • Voorbereiding van afrigting
  • Hersiening en terugvoering
  • Monitoring van vordering

Toesighouer / Leierskap

(Take Charge)

  • Leierskap
  • Bestuursvaardighede
  • Mondelinge instruksies
  • Produktiwiteit

Produktiwiteit & Doelwitstellings

(Productivity & Goal Setting)

  • Wat is produktiwiteit
  • Hoe word produktiwiteit gemeet?
  • Die verskillende produktiwiteitsfaktore
  • Hoe om produktiwiteit te verhoog
  • Doelwitstelling
  • Ken my eie doelwitte
  • Hantering van onbekwame werkers

Selfhandhawing

(Assertiveness)

  • Hoe selfhandhawend is ek?
  • 4 Eienskappe van skynheiliges
  • Onderskeid tussen geaardheid en onbeskoftheid
  • Voordele van selfhandhawing
  • Wanneer om selfhandhawend op te tree
  • Hoe om selfvertroue te ontwikkel
  • Hoekom is dit nodig?

Vergaderingsprosedures

(Gesamentlike Bestuur)

  • Vergaderings: Notules, Kennisgewing & Prosedures
  • Jaarbeplanning
  • Finansiële bestuur
  • Konflikhantering

ADMINISTRATIEF


Kliëntehantering

  • My pos in die besigheid
  • Die Kliënt
  • My werkplek
  • Effektiewe kommunikasie
  • Telefoon etiket

Menslike Hulpbronne Administrasie

(ABC van Personeelbestuur)

  • Instandhouding van personeel rekords
  • Personeel bestuur funksies
  • Stelselbestuur
  • Inleiding tot wetgewing
  • Beleid & prosedures

LEWENSVAARDIGHEDE


Persoonlike Begroting - Rek jou Rande

(Personal Budget)

  • Persoonlike Begroting
  • Oopmaak van persoonlike bankrekening
  • Verbetering van finansiële posisie