2026
Alternatiewe datums en kursusse is beskikbaar, kontak ons gerus op info@praktika.co.za om u spesifieke opleidingsbehoeftes te bespreek.
- Getalle en pryse is altyd onderhandelbaar!
- Opleiding kan op u perseel aangebied word vir 10 of meer inskrywings.
- Geen akkommodasie en reiskoste word gehef binne ‘n 200km radius nie.
OPLEIDING SKEDULE
Noodhulp | 6-7 Julie 2026 | Piketberg |
Leierskap/Toesighouer | 14-15 Julie 2026 | Piketberg |
Brandbestryding | 17 Julie 2026 | Piketberg |
Trekkeroperateur | 21 Julie 2026 | Piketberg |
Veiligheidsverteenwoordiger | 22 Julie 2026 | Piketberg |
Kettingsaag | 23 Julie 2026 | Piketberg |
Voedselveiligheid & Higiëne | 24 Julie 2026 | Piketberg- |

















